Home References
References
Face Africa Tours & Expeditions cc

Hi Dawid

I wanted to send you some feedback following the two trips we just ran.  For my tour, Franklin was really an excellent asset to the group.  His driving was always impeccable – safe and considerate.  In addition to this, he was continually helpful – not only to myself as leader, but also to the students and staff on the tour and in assisting my chef, Henriette.  He engaged with the youngsters happily, and they all loved him!

For the other tour (feedback from my leader Duncan), Aubrey was equally a great hit with the group.  Duncan was full of praise for his driving and helpfulness, and his smile and happy nature was appreciated by all.  This was particularly noted in contrast to the driver from Jo'burg that picked the group up from Lesotho.  I am really battling to find good drivers in Jo'burg for our types of tour.  Given the quality of your guys in Cape Town – don’t you know who we can use to the same quality in Jo'burg…???

So thanks again for a job well done (as always).  I also wanted to thank you again for your assistance, patience and care of duty in handling the ‘stove’ situation.

Keep well!

Kind regards
Tim

Tim Ellis
Director
Face Africa Tours & Expeditions cc

 
Kinderland

Aan Paarl Rock Tours se Grootbaas en Personeel

 

‘n Groot dankie dat ons van jul dienste kon gebruik maak vir ons uitstappie na die Landbouskool.  Ek het skoon trots gevoel om die eienaars van die busdiens te ken!!

Paarl Rock het ‘n baie goeie indruk gemaak!  Die bus was skoon en netjies met mooi musiek wat gespeel het toe die kindertjies ingeklim het.  Die ouers wat teenwoordig was, was ook beindruk.

Dankie dat julle ons veilig heen-en-weer vervoer het.  Ek het die kinders met ‘n geruste hart laat gaan.

Sterkte met al julle bedrywighede.

Vriendelike Kinderlandgroete

Ilse Human

Namens Kinderland Personeel

 
Ainos

Dawid, Estelle en die res van Paarl Rock tours.....

Ons wil graag vir julle en die res van die span bedank vir 'n fantastiese week!

Vanaf ons eerste reelings tot en met die laaste aflaai sessie was dit diens van die hoogste gehalte....

Ons het vir Aubrie en Lewellyn soooooo geniet. Hulle was uitstekend!!! Bestuursvernuf, interaksie met personeel en kinders was van die beste wat ek al in 13 jaar se toerervaring beleef het!! Ons klomp Pretorianers is almal veilig tuis.. Voorspoed vir julle! Ons kontak julle defnitief eerste as ons weer Kaap toe kom!!

Net die beste vir julle ouens daar in die Kaap! Ons hoop julle somer breek spoedig aan, want hier in Pretoria is dit duidelik aansienlik warmer.

Geniet die mooie Kaap... Dit bly ons hartsplek!

Ainos groete

Ane Hartman

(Organiseeder)

Ainos - Kinders wat die Here prys!

 
Voorbereidingskool Durbanville

Liewe Dawie, Aubrey en Llewellyn

Nog 'n keer wil ek dankie sê vir professionele diens. Die twee busbestuurders was sowaar 'n aanwins vir ons toer. Hul help en ondersteun kliphard en raak pragtig deel van die groep. Aubrey met se hele "performance" het hokkie se harte gesteel en Llewellyn ry so mooi en vra so mooi waar hy kan help. Ons busse was ook in 'n pragtige kondisie.

Sien julle 2012

Groete

Benita en Claire

 
Laerskool Gericke

Ons wil net graag namens die onderwysers, ouers en leerders van Laerskool Gericke, baie, baie dankie sê

vir die uitstekende busse.  Die busse was baie skoon en netjies en ons het sommer dadelik veilig gevoel.

Dan wil ons 'n spesiale dank rig aan die bestuurders van die busse.  Hulle was netjies, baie beleefd en BAIE

goeie bestuurders.  Dra asseblief ons dank aan hulle oor, dat hulle ons veilig op Ceres gebring het.  Al vyf bestuurders

verdien 10 uit 10!!!

Nogmaals baie dankie,

Wilma Engels

DEPARTEMENTSHOOF :  GRONDSLAGFASE

 
Highline Tours & Travel

"Some months ago, G asked me what is the difference between G adventures and other travel companies, I can tell you now that one of the key of your success is the "human factor" inside your service, extremely well represented by such an intelligent and generous CEO like Jacques and the incredible driver Barry"

 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 Next > End >>

Page 2 of 8

Elwierda

Paarl Rock Tours and Elwierda is involved in a collaboration whereby all coaches with the 14 to 45 seats will be supplied by Paarl Rock Tours and Elwierda will address the needs of the 60 seat clients.

Argentinian and UK Tours

Gary Savage, a South African living in Argentinia, is organising tours on behalf of Paarl Rock Tours to an from Argentinia and the UK.

Find us on facebook