| Uitnaweke 2013 Omsendbrief |
|
Beste Ouers / Koshuisinwoners Dit is met plesier en entoesiasme dat ons u graag meedeel van die UITNAWEEK-busdienste wat ons aanbied:
Die DATUMS, ROETE, AANKOMSTYE & -PLEKKE en PRYSE is soos volg:
Die passasiers word so na as moontlik aan die koshuis, op- en afgelaai (BAIE veilig) – indien u langs die roete op- of afklim, by die PLEK van AANKOMS, soos hierbo. ALLE koshuise (La Rochelle, HMS, HJS, Boland Landbou en Paarl Gimnasium) se inwoners wat saamry, moet om 10h00 op die Vrydag en HUGENOTE om 10H15 gereed wees om opgelaai te word! ALLE ander (Stellenbosch, Brackenfell, etc.) moet om 10h15 gereed wees by Paarl Gimnasium! Om te kan bespreek vir hierdie busdiens is BAIE maklik – sien hieronder vir die verskillende opsies. Besprekings MOET ASB. ons kantoor die laatste bereik @ 16h00 op die DINSDAG, VOOR die uitnaweek! Spoedige besprekings, skakel teleurstellings, onsekerheid en verwarring uit! 1. Skakel die kantoor: 021 873 1838 / 087 807 8020/1 – Karen Basson of Dawid Kellerman 2. SMS (ENIGE tyd) na: 083 270 6763 - Dawid Kellerman 3. Faks (ENIGE tyd) na: 086 275 7129 / 021 873 6156 4. E-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it NB!!NB!! VERMY ASB. “VOICEMAIL” BOODSKAPPE – DOEN U BESPREKING VERKIESLIK SKRIFTELIK OF TELEFONIES BY DIE KANTOOR – SODOENDE VERSEKER ONS DAT U NIE UITGELAAT IS NIE! Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u tot diens te kan wees in 2013. Vriendelike Groete Paarl Rock Tours Personeel. |
Paarl Rock Tours and Elwierda is involved in a collaboration whereby all coaches with the 14 to 45 seats will be supplied by Paarl Rock Tours and Elwierda will address the needs of the 60 seat clients.
Gary Savage, a South African living in Argentinia, is organising tours on behalf of Paarl Rock Tours to an from Argentinia and the UK.