References

SIMONDIUM PRIMARY SUID-KAAP TOER

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank vir die flinke busdiens wat u aan ons verskaf het tydens ons Suid-Kaap Toer -Simondium Primer.Ons het ten alle tye veilig gevoel en Nicky was n ster! Hyt seker gemaak dat dit beslis n opvoedkundige toer is met al die interessante en opvoedkundige inligting wat hy aan die leerders kon verskaf oor verskillende plekke-hy was beslis n goeie toergids!

Karin Adams

Simondium Primary

 

Riebeeck Valley Special School

Dear Sir/ Ma am

I hereby wish to acknowledge the professional way in which your driver(Colin) conducted himself during this trip. Firstly, he arrived (to my surprise) at 7h00 on Fiday morning . In my experience with bus companies, there is very unusual as the majority are always late and frustrated.  He is an absolute gentlemen who really cares for his passengers. His positive attitude contributed to a wonderful and safe weekend in terms of his driving capabilities.

Please convey our sincere gratitude to Mr Collins.

We will definitely make use of your services if need be.

 Thanks

Mr J Petersen

Principal

Riebeeck Valley Special School

KWV

What a superb experience we had.

Thank you to Igshaan for being so professional.

And for the pristine condition of your vehicles.

Would recommend you guys anytime.

Vrolijkheid,

Jolize

Wellington ATKV Dames

Ek wil graag namens ons dames 'n BAIE groot dankie sê vir Peter se ongeloofike veilige bestuur!

Peter is rerig 'n aanwins vir Paarl Rock Tours met sy sagte manier van doen en mense en hulle behoeftes lees en daarvolgens optree.

Nogmaals dankie,ons sien uit na volgende jaar se bustoer! Baie dankie dat julle bus so netjies en betroubaar is.

Groete
Roné
Wellington ATKV

Hans Moore

Ons wil net gebruik maak van die geleentheid en baie dankie se vir julle reelings in verband met ons kriekettoer.

Die verblyf was stunning en uit die boonste rake uit.

Johannes wat vir ons bestuur het was nog een van die aangenaamste mense wat ek al ooit beleef het... Hy kan net n aanwins wees vir julle! Hy was altyd
betyds en het baie veilig gery... Ons seuns het hom gate uitgeniet!

Mag julle jaar verder net great wees en n jaar vol herrineringe.

Dankie vir als

Groete 

Paul Amorim

Afrivista Toere

Wil net se baie dankie vir die goeie diens vandag. Julle bus was ongelooflik  en super gemaklik.
My kliente het dit baie geniet ! Ook julle drywer was baie goed.

Ek het 50 % van my tips met hom gedeel en hy verdien elke sent !
Hy wou dit eers nie aanvaar nie (se iets van sy karakter) maar ek ken die reels!

Ek sal julle beslis  weer gebruik.

Groete

Niel Oosthuizen

Afrivista Toere

Hardys Adventures

Hallo Mnr Kellerman

My naam is Hardus Pretorius – ek het sopas toere ge-eindig waar Barry my bestuurder was vir Highline na Namibia en Botswana (retoer)

Ek is al 29 jaar in die toerbedryf, en het uit die aard van die saak al saam met vele bestuurders getoer. Ek bestuur self nog as driver/guide en so nou en dan betuur ek nog groot busse ook – dis so half van n passie vir my – bestuur.

Ek oordryf nie as ek noem dat dit een van die beste toere was wat ek OOIT gedoen het. Die toeriste was almal aangenaam en “nice”, en ook die bestuurder Barry. Hy was deel daarvan om dit so goeie toer te maak.

Barry en ek het onmiddelik “gekliek” en het as n SPAN saamgewerk – wat n vreugde om met hom te deel ! Die passasiers was mal oor hom, en hy het n mooi persoonlikheid, is baie hulpvaardig en is n UITERS GOEIE BESTUURDER.

As ek aangaan, mag mens dalk dink en “dweep”, (almal het maar foute tog) maar ek wil tog onder u aandag bring dat ek dink hy is n geweldige aanwins vir jou maatskappy.

Ek het self n klein toer maatskappy en sal beslis ook van julle dienste gebruik maak (die bietjie wat ek het), met sulke puik diens soos Barry gelewer het.

WELGEDAAN !

Hardus Pretorius

Laerskool Gericke

Hey Dawid

Weereens baie dankie vir julle goeie busdiens . Sonder julle sou ons nie so lekker toer gehad het nie. Dnakie vir steven wat so ongelooflike mens is. Ons hom baie geniet.

Groete

Jaco J Strydom

Rugby Koördineerder

Laerskool Gericke

Hoërskool Parow

Hallo Dawid en span

DUISEND dankies vir die diens wat julle lewer!  

Dit is SO lekker om net 'n epos te stuur en binne 'n uur is alles gesort!

Tot volgende jaar! 

Groete

Anneke

 

Hoër Meisiesskool Paarl

Hallo Dawid

Net om dankie te sê vir die bus en goeie bestuurder van die naweek se Cradock-toer.  Ek en my man het HMS se spanne vergesel en kan met eerlikheid sê dat Igshaam sy werk ernstig opneem en dat hy baie mooi bestuur het,  nooit vinnig nie en was altyd behulpsaam.

Lekker week.

Sari

Kaap Agri

Goeie dag Dawid,

Ek hoop dit gaan goed.
Ek wil net namens Kaap Agri baie dankie sê vir julle goeie diens op 11 Augustus.
Die dag was 'n reuse sukses en die kinders het die uitstappie baie geniet. Jul personeel is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Mooi dag verder. Groete Marzaan Van Niekerk

Helderkruin Primary School (Drummies)

Dear Mr Kellerman and Staff

On behalf of Helderkruin drummies we would like to thank Steven and Llewellyn for an unforgettable safe trip from Eerste River to Bloemfontein and back.  Their interaction with educators, parents and learners speak volumes of their commitment and customer serves.

Next year the nationals is taking place in Gauteng and Paarlrocktours would be our first choice to consider taking us on that journey.

Kind regards

Mr Isaacs

Beukes Toere

Goeiemore Dawid.

Ons is weer veilig tuis na die Namibië Toer.

Graag wil ek en Ansie baie dankie sê dat ons jou splinternuwe bus kon huur vir die Namibië Toer.

Ons was aangenaam verras om so lekker te ry en dit sonder stof op al die baie grondpaaie!! Die bus is gerieflik en lekker sterk!

Baie dankie ook dat jy gekies het om Aubrey Huizies as die Bestuurder op hierdie 26 dae toer te stuur. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Sy aangename persoonlikheid, ondersteuning aan veral die twee ou dames wat moeilik in en uit die bus geklim het, sy gemaklike inskakeling by ons toergroep en die veilige wyse waarop hy die bus te alle tye hanteer het, was vir ons opvallend en is hy beslils vir jou organisasie `n groot bate.

Vra tog asseblief vir hom hoeveel keer hy op die toer verjaar het!!!

My seun, Cronnie, wat weer saam met Lewellyn Fredericks gery het met die SwanLake Toer, was net so beïndruk met hom en die bus waarmee hy gekom het.

Cronnie slaan hom besonder hoog aan en dit word onderstreep deur `n paar eposse aan my van toerlede op daardie toer. So, ook ons dank en waardering
vir hom.

Ons stuur binnekort weer enkele reisplanne vir nog kort Kaapse toertjies vir kwotasie.

Vriendelike groete.

Gert Beukes

DF Malan Hokkie

Dawid, alles was perfek dankie en Nolan was die beste busbestuurder en greatste mens ooit om met gaste/kinders en ons as onderwysers te stuur...

Dankie, ek sal julle beslis aanbeveel oral waar ek kan. Dankie vir Karen se uitmuntende diens ook.

Rona

HMS La Rochelle

HI Dawid,

Graag wil ek jou en Johannes komplimenteer met uitstekende diens die week met die bus wat na die stad gegaan het met ons drama studente!

Juff. Elmarie van Heerden het gevra ek moet asb aan julle oordra dat die bestuurder uiters profesioneel en sag met ons dogters was en die hele ervaring met die uitstappie soveel beter was deur julle bydrae!

Groete.

PHILIP THEUNISSEN

HMS LA ROCHELLE

PAARL

AAA Agentskap

Heerenveen, 30 oktober 2014,

Aan de directie van Paarlrocktours,

Wij hebben onlangs onze rondreis door Zuid-Afrika en Namibië met de reisorganisatie NRV/AAA met reisleider Karel Erasmus beëindigd.

Het vervoer werd verzorgd door Uw bedrijf met een Mercedes Sprinter, bestuurd door Peter van Rooijen.

Het is niet onze gewoonte om te reageren,maar in dit geval maken we een uitzondering.

De Mercedes Sprinter is een zeer comfortabele reisauto in een perfecte conditie, voorzien van goed functionerende airco en een koelbox.

Ook aan reservemateriaal wordt gedacht.We hebben geen pech gehad ondanks de soms zeer slechte wegen in Namibië. 

De chauffeur Peter van Rooijen is een zeer ervaren, rustig persoon en goed bekend met de soms moeilijke wegcondities .

Wij hebben ons als groep onderweg geen moment onveilig gevoeld. Hij anticipeerde op voorkomende verkeerssituaties.

Hij is trots op zijn Mercedes en maakte de auto dagelijks van binnen en van buiten schoon.

Ondanks de lange dagen achter het stuur onder vermoeiende omstandigheden blijft hij vriendelijk en behulpzaam.

Baaie dankie!!!

Met vriendelijke groet

Henny en Geart de Jager

Fonteinkruid 51

8445RX Heerenveen

Nederland

Nederlandse Toeris

Geachte meneer, mevrouw,

Graag willen we u onze ervaring met jullie chauffeur Peter delen.

Van dinsdag 7 t/m  zondag 26 oktober is Peter onze chauffeur geweest tijdens de reis van Kaapstad naar Windhoek.

We hebben heel goede ervaring met Peter.

We hebben ons altijd heel veilig gevoeld met Peter aan het stuur.

Hij reed bedachtzaam en rustig. Paste de snelheid goed aan. Lette heel goed op.

Peter zorgde voor een schone bus en koel gezet water. 

Maar één keer heeft Peter de verkeerde afslag genomen en snel gekeerd toen hij dit bemerkte en heeft zijn excuses gemaakt.

En dat op meer dan 5300 kilometer.

Kortom: complimenten voor Peter.

We hopen dat vele reisgezelschappen nog van Peter als chauffeur kunnen genieten.

Met vriendelijke groet,

Ed Roelofs en Greet Roelofs-Nieuwenhuis

Tour Operator

Dear Dawid,

The driver was more than just a driver - He partnered with the CEO to make the trip a great success - Give him your highest rating

The bus; especially its size, was very comfortable. Elwin did a marvelous job in his role as bus driver. He went above and beyond his duties as driver by assisting Hannelie in the daily activities. His culinary skills, warmth and friendliness throughout …

Elwin was an exceptional bus driver! It felt like we had two tour guides with us because he was equally as knowledgable about facts around the area. I loved seeing how well Jacques and Elwin got along; it created a friendly environment on the bus.

The driver, Tim Sheldon, was professional, a good safe driver, and it was great the way he participated when we were camping and at shared meals.

Tim Sheldon was a GREAT driver. I appreciated his confidence and driving abilities. He also was great at cooking meat on the braai! I spent some time interacting with him and talking South African daily life. What a great man.

Elvin the driver was also a highlight on the trip. I never thought of him as a driver more like helpful, cheerful part of the team. He drove a lot of miles and I always felt very safe which I cant say for all tours I have taken in different countries.

This picture is from 3 weeks ago, Elvin and our tour guide Hannelie starting their Cape to Vic trip from Lady Hamilton Hotel :-)

Nadja.

Hoër Meisiesskool Paarl

Graag wil ek net van HMS se kant vir Paarl Rock Tours dankie sê dat jul ons weer veilig na en van die Paarl vervoer het.  Ighaan het sy deel bygedra om vir ons die reis onvergeetlik te maak.  Die bus was baie gemaklik en goed ingerig en ons kinders wat bevoorreg om daarmee te kon reis.  Dit is met trots dat HMS kan assosieer met ‘n maatskappy soos Paarl Rock Tours.

Nogmaal baie dankie.

Marielouw

Boland Laerskole Rugby Unie

Aan: Mnr D. Kellerman

Vanaf 4 tot 7 Oktober het Boland o/18 en 13 sewes rugby spanne deelgeneem aan Nasionale sewes toernooi te Krugersdorp.

Ons het veilig daar aangekom en is ook vervoer vanaf koshuis na veld waar wedstryde gespeel was.

Betroubaar, veiligheid eerste en diens was uitstekend. Die belange van die spelers en beamptes was altyd eerste gestel. Die busbestuurder Charles Willemse het hom uitstekend van sy taak gekwyt. Hy het die nodige geduld en weet hoe om met mense te handel op ‘n waardige manier. Ons sal hom met vrymoedigheid aanbeveel om weer enige Boland span se busbestuurder te wees.

Dankie vir diens aan Boland Laerskole Rugby.

U kan trots wees om goeie en voorbeeldige busbestuur te hê.

By voorbaat dankie.

Die uwe

Martin Absalom

Goggagrot - Hugenote Laerskool

Cape Peninsula University of Technology

Dear Paarl Rock Tours

We want to use this opportunity to thank you for your support and the donation that you made towards this outreach. Thanks to your help we made a difference in a child’s life and that can be called a good day.

Be assured that without your support it will not be possible to provide this service. Thank you and may God bless you.

But Jesus said: “Let the children come to me  and do not hinder them, for to such belongs the Kingdom of heaven.” –Matt 19: 14

 

Yours sincerely

Danielle vd Merwe                                              Mariske Scholtz
Outreach organizer of the UCSA Wellington      Chairperson of the UCSA Wellington

Tuinroete golftoer

Wil graag ons dank uitspreek vir jul puik diens met ons  Tuinroete golftoer. Die bussie was puik en gemaklik, altyd optyd en het bygedra tot n volmaakte toer. Gavin Lamberts, die drywer, was n puik "lid" van die toer en niks was te veel moeite  vir hom nie. Ons is terug en is al weer besig om ons volgende toer te beplan in dieselfde area! Sal defitief weer op jul nommer druk wanneer dit by vervoer reelings kom.

Dra ons dank oor aan die res van jou span!

St John

Hi Dawid

I would just like to say a big thank you to you and your team from the office staff to the coach operators for making our job so much easier on the Argus cycle tour 2014

Your support and assistance helped us to offer a superior service to our client and played an important part in success in the medical operation on the day.

We look forward to be using your company again in the in the years to come.

I would like to mention the 2 coach operators by name, Aubrey and Lukas nothing was a problem when they had to get up early and be in Woodstock by 03h45 in the morning and get back after 18h00 in the evening.  With out the 2 drivers I would have stressed and aged on the day

Thanks once again for all the assistance and help

Alin Blumberg

St John

Fox Travel

Dear mr Kellerman

On behalf of the Fox travel group traveling in September, we are very pleased you have supplied us with a a good bus and an exelent driver

mr Barry Koordoom Beside his good driving skills we would like to thank him on his outstanding additional human and service skills.

He was very supportive for our group and formed a team together with our tourguide.

We will remember him as a positive contribution for our holiday trip.

On behalf of our group.

Peter Vos

MEIRING PRIMêR

Graag wil ons as opvoedkundige instansie u vervoermaatskappy hartlik bedank vir die wonderlike reiservaring die pasafgelope naweek na van Rhynsdorp en terug huiswaarts.

Die leerders tesame met die opvoeders het hul reis teerdeë geniet.  Wat ‘n wonderlike ervaring was dit nie vir hulle nie?

‘n Spesiale woord van dank gaan aan die bubestuurder, Lewellyn vir sy betroubare hantering van die bus en geduld wat hy aan die dag gelê het om ons ten alle tye te akkomodeer met ons versoeke.

U het dus ‘n werknemer wat uitstekende diens lewer en u maatskappy met trots verteenwoordig.

U lewer uitstaande diens.  Gaan so voort!!

Ons dank u nogmaals

Dienswillig die uwe

Mnr. VK Deelman

DURBANVILLE VOORBEREIFINGSKOOL

Liewe Dawie

Nogmaal dankie vir jule professionele diens.  Dra asb ‘n word van dank oor aan Aubrey en Lewellyn.

Hulle gaan elke jaar “above and beyond the call of duty”. Hulle help en raak regtig so deel van ons toer.

Ons wil sowaar nooit sonder hulle op toer gaan nie. Die sterk manne se spiere is so nodig.

Dankie ook vir ons goeie prys en pragtige, netjiese busse.

Sien julle in 2014

Groetnis

Benita en Tammy

Laerskool Gericke

Hey Dawid

Wil net weereens sê baie dankie vir sulke uitstekende bus drywers . Elke keer ontmoet ons 'n nuwe een en die een is net beter as die ander een. Jis jou bus diens en drywers is van top gehalte. Baie dankie vir die professionele manier wat hy ons ontvang het en met ons gery het. Jakobus is uitstekend . Eintlik weet ek nie hoe om dankie te sê nie.  Sal enigetyd saam Jakobus weer toer.

Hou aan met die goeie diens wat julle lewer.

Groete
Jaco Strydom
Laerskool Gericke

Wellington Prep School

Dear Dawid

We would like to thank you for transporting our children to Cape Town today.  The feedback from the teachers was that Johan was a very friendly driver and that they felt very comfortable with the manner in which he drove.  The children really enjoyed the ‘big bus’ and had lots to talk about on their return.

Thank you, we will most certainly consider using your company again,

Regards

Mike Aubin

(Principal)

CRC - Kaapstad

Hi Mnr Kellerman,

Sommer net terugvoering en n woord van dank vir die wonderlike diens van Paarl Rock Tours. Ons sal def in die toekoms jule weer gebruik, puik bus en
diens.

Franklin was ook n staatmaker bestuurder, so veillig en betroubaar met uitstekende maniere en mense verhoudings. Vriendelik en behulpsaam! Hy het
die toer vir ons so vergemaklik! Die dames het dit baie geniet!

Baie dankie!
Lize du Plooy

Paarl Boys Primary

Hi Karen

Baie dankie vir gister se bus na Hugenote, en ook dat julle ons altyd op kort kennisgewing kan help, ek waardeer dit so baie!

Gister se busbestuurder (ek kan nie sy naam onthou nie!), was regtig dierbaar – baie vriendelik en behulpsaam.

Eldoret

Paarl Boys High

Namens ons sangertjies net ‘n groot dankie van my kant af vir die heerlike manier waarop ons vervoer is die afgelope naweek. Jou vriendelikheid en effektiewe tydsbeplanning was fantasties en die kids het jou ook baie geniet.

Mooi dag!

New Life Motorcycle and Streetcar Ministeries

Hiermee wil ons as New Life Ministry, Paarl Rock Tours opreg en hartlik bedank vir die wonderlike en professionele manier waarmee julle ons bedien en ook behulpsaam was met die reëlings van ons besoek aan die Karoo Mighty Men Konferensie te Middelburg, Kaap.

Dankie ook aan David Hartley oor vir sy vriendelike diens.

Ons wil ook graag vir Wilco Jacobs, ons busbestuurder, bedank vir sy vriendelikheid asook bedagsaamheid tydens die naweek. Wilco was vir ons soos ’n vriend en gedurende die naweek het ons hom begin beskou as ’n mede Mighty Men Boeta!

Sonder mense soos julle sal dit vir ons onmoontlik wees om hierdie tipe uitreike te doen..


Hugo Rust Laerskool

Dawid en Estelle

Kry ‘n mens ‘n beter Busmaatskappy in SA? Ons kan amper nie so dink nie. ‘n Mens sal ver moet gaan soek vir die kwaliteit diens wat julle en julle werknemers lewer. Voorwaar iets om op trots te wees.

Baie dankie dat ons altyd met ‘n geruste hart ons kinders op Paarl Rock se Busse kan laai. Nie alleen doen julle als in julle vermoë om hulle veiligheid te verseker nie, maar julle versorg en ondersteun hulle soos julle eie. Baie baie dankie. Dra asseblief ons dank oor aan Aubrey vir sy uitstaande ondersteuning aan die Hugo Rust Span en sy bekwame bestuursvermoë. Ons waardeer hom.

Baie voorspoed en tonne besigheid vir die res van 2013.

Francois + Ilse

Boland Junior Jukskei

Mnr Kellerman

Hiermee net weer ons opregte dank aan u  maatskappy vir die dienste gelewer tydens ons onlangse SA –toernooi te Kroonstad.

Ons wil ook net dat u ons dank oordra aan die twee bestuurders, Aubrey en Johan, vir die professionele manier waarop hulle hul taak verrig het en die mooi manier hoe hulle met die kinders gewerk het.

Baie dankie

Nelius Rossouw

Voorsitter

Boland Junior Jukskei.

Business Connexion

Dawid & Estelle en die res van Paarl Rock Tours

Ek wil julle net bedank vir die pragtige skoon bus en lekker ruim, wat ons veilig na ons Visvang Trip geneem het al die pad Dwarskersbos toe.  Sê ook aan Johan ons bus bestuurder - baie dankie die veilige rit.

Business Connexion sal wel weer gebruik maak van Paarl Rock Tours, en ek sal dit vir enige iemand aanraai.  Julle diens is PUIK !!!

Daar was nou wel nie baie vis gevang nie – maar die kuier was het so goed en nodig saam met die kliente.

Sien julle volgende jaar weer !!!

Lekker dag  en ‘n geseënde jaar vir julle.

Groetnis

Marlisa

 

Marlisa Goodway

 

Senior Secretary / Administrator

 

Data Centre Services: Sanlam

Lucca Leadership

Dear Dawid


Many, many thanks for the wonderful way you and your team supported the Lucca Leadership team last week when we travelled to the Waterfront for our trip to Robben Island.   Your driver (I think his name was Johan) was wonderful and we had a great time.


Thank you so much.  We look forward to working with Paarl Rock Tours again in the future.

Regards

Alison Kelly

Lucca Leadership MD

Simonsvlei

Hey Dawie, Estelle,

Wil net baie dankie se vir julle vriendelike diens, en dat julle bereid was om die personeel van Simonsvlei te vervoer vir ons jaareindfunksie.

Wil ook net graag dankie se aan julle behulpsame en vriendelike busdrywers, en dat hulle ons veilig by ons bestemmings gebring het.

Lekker dag vir julle verder!

Vriendelike groete

Mari & Anso

 

Face Africa Tours & Expeditions cc

Hi Dawid

I wanted to send you some feedback following the two trips we just ran.  For my tour, Franklin was really an excellent asset to the group.  His driving was always impeccable – safe and considerate.  In addition to this, he was continually helpful – not only to myself as leader, but also to the students and staff on the tour and in assisting my chef, Henriette.  He engaged with the youngsters happily, and they all loved him!

For the other tour (feedback from my leader Duncan), Aubrey was equally a great hit with the group.  Duncan was full of praise for his driving and helpfulness, and his smile and happy nature was appreciated by all.  This was particularly noted in contrast to the driver from Jo'burg that picked the group up from Lesotho.  I am really battling to find good drivers in Jo'burg for our types of tour.  Given the quality of your guys in Cape Town – don’t you know who we can use to the same quality in Jo'burg…???

So thanks again for a job well done (as always).  I also wanted to thank you again for your assistance, patience and care of duty in handling the ‘stove’ situation.

Keep well!

Kind regards
Tim

Tim Ellis
Director
Face Africa Tours & Expeditions cc

Kinderland

Aan Paarl Rock Tours se Grootbaas en Personeel

 

‘n Groot dankie dat ons van jul dienste kon gebruik maak vir ons uitstappie na die Landbouskool.  Ek het skoon trots gevoel om die eienaars van die busdiens te ken!!

Paarl Rock het ‘n baie goeie indruk gemaak!  Die bus was skoon en netjies met mooi musiek wat gespeel het toe die kindertjies ingeklim het.  Die ouers wat teenwoordig was, was ook beindruk.

Dankie dat julle ons veilig heen-en-weer vervoer het.  Ek het die kinders met ‘n geruste hart laat gaan.

Sterkte met al julle bedrywighede.

Vriendelike Kinderlandgroete

Ilse Human

Namens Kinderland Personeel

Contact Us

Land line: 087 807 8020/1
Fax line: 086 275 7129
Email Address: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Postal Address: P.O. Box 573
Wellington
7653
Physical Address: 7 Zuidmeer Street
Paarl
Office hours: Monday - Friday
08:00 - 16-00
Emergency numbers: 083 270 6763
082 520 5373